Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Ingewandskoors | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Rooskleurige vlekke aan die bolyf van iemand met ingewandskoors. | ||
ICD-10 | A01.0 | |
ICD-9 | 002 | |
DiseasesDB | 27829 | |
MedlinePlus | 001332 | |
eMedicine | oph/686med/2331 | |
MeSH | D014435 | |
Mediese waarskuwing |
Ingewandskoors (ook bekend as buiktifus wat egter verwarring skep deurdat dit soos 'n onverwante siekte Tifus klink) is 'n siekte wat veroorsaak word deur die bakterium Salmonella typhii.